Tannie Joan se 70ste birthday surprise. Wat 'n heerlike dag onder die bome.
Die verrassing...

Die speeches... met trane partykeer...

Happy Birthday Ma
Geniet die dag

My hartjie is so klein... ek raak sommer hartseer omdat almal so huil...

Hiert wat drink julle daar?

En 'ou' vriende kuier saam
0 Comments:
Post a Comment
<< Home