Happy Smiling People

Monday, November 19, 2007

Lekker by die See - Mosselbaai

Daar's hy... die krappie met sy doppie... en die lewendige pampoentjie...


Het hom... en sal hom in my skoen bere dat hy nie breek nie

Melinda en Liane
Lekker by die see